From the pen of the writer Aletta Hanekom comes the book "diepadkloofin Die Hel" The book is now available (only in Afrikaans) and tells the story of the building of the road into the Gamkaskloof (also known as The Hell) as well as the reasons for it.

The book is available at a number of outlets in surrounding towns such as Oudtshoorn and Prince Albert as well as from the Kiosk in The Hell.

Please phone Annetjie for more details. Tel 023 541 1107 during the day


Uit die pen van die kontreiskrywer Aletta Hanekom kom die boek "diepadkloofin Die Hel". Die boek is nou beskikbaar en vertel die verhaal van die bou van die pad asook die redes daarvoor.

Die boek is beskikbaar vanaf verspreiders in die omliggende dorpe soos Oudtshoorn en Prince Albert asook by die Kiosk in Die Hel

Skakel asb vir Annetjie vir meer inligting. Tel 023 541 1107 gedurende die dag.

 

 

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs 

web hosting by ZAWebs Hosting